Annelie botes biography of barack


Annelie botes biography of barack obama

Annelie botes biography of barack!

Annelie Botes

Annelie Botes (gebore Annelie Basson; 28 Junie 1957 – 12 Desember 2024) was ’n Afrikaanse roman-, kortverhaal- en rubriekskryfster.

Sy het vanaf haar agtiende jaar geskryf. Haar skryfwerk is gekenmerk deur die behandeling van moeilike, maar menslike temas. Sy het onder meer geskryf oor dobbelverslawing (in Trippel sewe), outisme (in Raaiselkind) en bloedskande (in Thula-Thula).[1]

Sy wen die ATKV-Prosaprys vir gewilde prosa vir Klawervier in 1998.

Biography of barack obama

In 2010 bars 'n storm oor Botes se kop los wanneer sy in 'n Rapport-onderhoud erken dat sy 'nie van swartmense hou nie'. Die Suid-Afrikaanse Letterkundetoekenning (SALA) is aan haar toegeken vir Thula-Thula, maar later as gevolg hiervan teruggetrek.

Lewe en werk

[wysig | wysig bron]

Vroeë lewe en opleiding

[wysig | wysig bron]

Annelie Basson is in 28 Junie1957 op die plaas Grootfontein in die Kamanassieberge naby Uniondale gebore[2] as die vierde van vyf kinders en die jongste van d

Copyright ©boomruin.pages.dev 2025